HERE, GEBRUIK MY
{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock
Gedurende 1981 is ek met borskanker gediagnoseer. In HERE, GEBRUIK MY vertel ek oor 55 bladsye van my stryd, ook met my geloof, en hoe Vader-God 'n stukkende kleipot kan optel en weer heelmaak. |