{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}}{{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

 

                                       

     

 

 

 

                                                                                      

In Halachah, wat in kort beteken: "The way one walks", beskryf ek die gebeure van die periode wat begin het, nege maande nadat ek die eerste openbaring by die See van Galilea ontvang het.

Ek was toe in die proses om die eerste boek, Geheime van die hel ontbloot, te publiseer, terwyl die openbarings van Abba-Vader steeds voortgegaan het. Van 'n bediening was daar toe nog geen sprake nie, maar min het ek geweet; dit is waaroor die opleiding sou gaan. Ade Yah Love moes gebore word.

Aanvanklik het ek nie verstaan nie, maar dit was eintlik 'n wonderlike pad wat Vader verder met my begin loop het.

Kortliks wil ek dit so beskryf: Wanneer ons Hemelse Vader aan iemand 'n spesifieke opdrag gee om uit te voer, sal Hy in Sy liefde en getrouheid so 'n persoon eers ten volle voorberei, voordat Hy hom of haar uitstuur en sê:

"Gaan en doen wat Ek jou beveel."

In Jeremia 1:17, kry ons die pragtige voorbeeld van hoe Vader die profeet Jeremia ten volle toegerus het vir die spesifieke opdrag; om as profeet vir nasies op te tree.

In Halachah, wil ek u saam met my op so 'n reis van gehoorsaamheid en voorbereiding neem. Daar was tye dat ek werklik beangs was omdat ek so baie dinge nie kon verstaan nie en die inhoud van die openbarings soveel dieper was as voorheen; maar die liefde waarmee Vader my bemoedig het, het my telkens in sprakelose verwondering gelaat. Hy is altyd in beheer, wat Sy grote plan ookal mag wees.

INHOUD

Inleiding 9

1 Baba op ’n donkie 15

2 Die arend se nes 21

3 Die gloeiende kole 25

4 In die troonkamer 28

5 Die vuur van Heilige Gees 32

6 Liefdesdans 35

7 Profeet-engel 38

8 Kolom van lig 43

9 Die nuwe mantel 46

10 Profetiese woord 50

11 Ark van die verbond 54

12 Yahuwah leef 57

13 Die koperblaker 61

14 Mandaat en outoriteit 66

15 Die goue troon 70

16 Die tyd loop uit 72

17 Geur van die koninkryk 76

18 Sê vir my kinders 80

19 Armageddon en die sleutel 83

20 My gesondheid 87

21 Twee kruise smelt saam 89

22 Agter die sluier 92

23 Die hofsaal 95

24 Die druppel bloed 101

25 Die pêrel-paleis 104

26 Die goue arend 109

27 Die skatkamer 112

28 Uurglas 117

29 Gesuiwer 121

30 Tuin van vertroue 124

31 Honderde wit duiwe 127

32 Beskerm in die donkerte 129

33 Hemelse koor 134

34 My nuwe kantoor 137

35 Vader se tye 143

36 Huis toe 146

37 Gees van wysheid 149

38 See van glas 153

39 Vryheid 157

40 Waarskuwing 161

41 Pad van liefde 164

42 Die baba 167

43 Noodroep 171

44 Meer van goud 174

45 Die sleutel van vryheid 178

46 Gehoorsaamheid 182

47 Vuurpyl 184

48 Leeu van Judah 187

49 Nuwe spelpatroon 190

50 Kinderdae 193

51 Stad van geloof 195

52 Skud die boom 198

53 Hou aan my vas 202

54 Die tyd het aangebreek 204

55 Die tallit (gebedsdoek) 206

56 Dit is voltooi 210

57 Die Abraham-salwing 212

58 Opneem van die staf 218

59 Dieper salwing 220

60 Spiraaltrap 224

61 Die sleutel 227

62 Kring van vuur 230

63 Sit in hemelse plekke 233

64 Die belofte 235

65 Bloedmane 240

66 Die tou 244

67 Tamarisk-verbond 248

68 Klanke vanuit die hart 250

69 Fontein van deursigtigheid 257

70 Moses se bos 261

71 Die boekrolle 264

72 Slot 270